TUIN EENHEDE

Daar is 22 selfsorg TUIN EENHEDE beskikbaar, geskik vir 4 - 5 gaste.

DIE EENHEID BESKIK OOR

  • Volledig toegeruste kombuis
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Gasstoof
  • Dakwaaier
  • Lugversorger
  • Buite Braai
  • Badkamer met bad / stort

NEEM ASSEBLIEF KENNIS

Daar is geen TV’s in die eenhede nie.
Die Oewersig Saal beskik oor kuierareas met DSTV.
Hoofslaapkamer met 1 dubbelbed en 2 ingeboude enkelbeddens in die leefarea.