ANDER

SWEMBAD EN SPEELGRONDE
Tussen die Hoofgebou en die Oewersig Saal is ‘n groot en kleuter swembad.  ‘n Klimraam, trampolien, swaaie en sandput sal die kleingoed besig hou.

SABIE RIVIER
Die rustige waters van die SABIE RIVIER sal jou piekniek of skemerkelkie perfek afrond.