Besprekingsversoek

  • Please enter a value greater than or equal to 1.

BELANGRIKE INFORMASIE

Met die ontvangs van ‘n 50% deposito word ‘n Bespreking gedoen en verwerk.
Terme en Voorwaardes, sowel as die oord se Kansellasie Beleid sal saam met die Besprekingsbevestiging aan u gestuur word.
Minimum Verblyf Beleid
Desember Vakansie – 4 nagte
Langnaweke – Volle duur van die naweek
Geen troeteldiere word toegelaat nie, behalwe vir gidshonde van blindes of gesiggestremde gaste.
Inboektyd vir Eenhede : 14h00 – 22h00
Uitboektyd vir Eenhede : 10h00

solidariteit-beweging-adv
shadow