HOOFGEBOU

Die Ontvangs en die Administratiewe kantore is geleë in die HOOFGEBOU. Daar is ook ‘n ruim sitkamer met “WI-FI” beskikbaar.
Die Ontbytsaal is aangrensend aan die Ontvangsarea.  Ontbyt word daagliks daar bedien.

ONTBYT : R110 per persoon. Bespreek asseblief vroegtydig!