STROOM EENHEDE

Daar is 8 selfsorg STROOM EENHEDE beskikbaar, geskik vir 'n paartjie.

DIE EENHEID BESKIK OOR

  • Volledig toegeruste kombuis
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Gasstoof
  • Dakwaaier
  • Lugversorger
  • Buite Braai
  • Badkamer met stort

NEEM ASSEBLIEF KENNIS

Daar is geen TV’s in die eenhede nie.
Die Oewersig Saal beskik oor kuierareas met DSTV.