
Hierdie
gewilde bestemming is ideaal geleë vir daguitstappies
na die Krugerwildtuin asook toere na ander bekende bestemmings
in die omgewing van die Laeveld en Platorand.

U
gasheer en gasvrou is Andries en Cecile Vlietstra en
albei verpersoonlik die gasvryheid wat so eie is aan
Suid-Afrikaners.

Copyright
2006 - Hosted
and Maintained by Dezina Web - www.dweb.co.za