Fasiliteite

Twee konferensiekamers:

85 persone
Dakwaaiers, verhit gedurende die winter. Toegerus met oorhoofse projektor, TV- en videotoerusting en flitskaarte.

25 persone
Lugreëling, verhit gedurende die winter. Toegerus met oorhoofse projektor, TV- en videotoerusting en flitskaarte.

'n Manjifieke à la carte restourant met 'n wye verskeidenheid disse, insluitende seekos en tradisionele Suid-Afrikaanse geregte.
Ten volle gelisensieerde kroeg met 'n tipiese Afrika-atmosfeer.
Gemaklike sitkamer met DSTV en lugversorging.

Twee groot swembaddens.
Wandelroete langs die Sabierivier.
Lapa met braaigeriewe op die oewer van die Sabierivier.

Copyright 2006 - Hosted and Maintained by Dezina Web - www.dweb.co.za