Spesiale Aanbiedings

SPESIALE AANBIEDINGS VIR DIE WINTER & SOMER 2007/8
1 APRIL-13 DESEMBER 2007/8

Bly vir 'n midweek, arriveer op 'n Sondag vertrek op 'n Vrydag
Bly vir 5 nagte betaal slegs vir 3
Bly vir 7 nagte aankoms op 'n Sondag vertrek op 'n Sondag
Bly vir 7 nagte betaal vir 5
Nie van toepassing op toergroepe nie

KONFERENSIES
R400.00 per persoon per dag
Sluit die volgende in:
Konferensie fasilitiete
Tee & koffie
Aandete, bed, ontbyt en middagete

 

Copyright 2006 - Hosted and Maintained by Dezina Web - www.dweb.co.za