| Dag
1, Sondag |
| |
Vertrek
vanaf Pretoria 11h30 na Hazyview , Aan de
Vliet vakansieoord via Middelburg , Machadodorp
die asemrowende Schoemanskloof , Nelspruit
en Witrivier. Arriveer ± 17h00. Afsaal
, aandete 19h00. |
|
| |
| Dag
2 , Maandag |
| |
Ontbyt
07h00-08h00 . Vertrek 08h30 op Panorama roete
. Besoek Graskop via Kowynspas , Gods Window
, Pelgrimsrus en Sabie. Keer terug ongeveer
16h00. Aandete 19h00 |
|
| |
| Dag
3 , Dinsdag |
| |
Vertrek
06h00 na Krugerwildtuin ( Ontbytpakkies word
verskaf ). Keer terug ongeveer 15h00. Aandete
19h00, braaivleis in ons lapa langs die helder
verligte Sabie-rivier. |
|
| |
| Dag
4 , Woensdag |
| |
Ontbyt
07h00-10h00 . Rusdag op Aan de Vliet. Ligte
middagete van koue vleise & slaaie word
voorsien . Aandete 19h00. |
|
| |
| Dag
5 , Donderdag |
| |
Ontbyt
06h00-7h00 . Vertrek na Hoedspruit. Besoek
Jagluiperdteëlprojek . Vertrek vanaf
Jagluiperdprojek na Bombyx Mori , 'n sywurmplaas
wat verskeie syprodukte vervaardig. Keer terug
na Aan de Vliet ± 15h00 . Aandete 19h00. |
|
| |
| Dag
6 , Vrydag |
| |
Ontbyt
0700-0800 . Vertrek terug na Pretoria. Middagete
word slegs een keer verkaf en dit is tydens
die rusdag op Aan de Vliet. Die ander middagetes
is vir die gaste se eie rekening. Daar word
we vrugtepakkies voorsien. |
|
| |
Prys
per persoon : R1500-00 + 14% VAT
Prys sluit in : Akkommodasie , vervoer per
luukse bus , aandete en ontbyt asook alle ingangsgelde. |
| |
|
Die
toerprogram is nie die alfa en die omega nie,
ons is baie buigsaam en kan aanpas by u behoeftes.
Indien u self die vervoer wil reël kontak
ons vir 'n aparte kwotasie.
|
| |
|
"Vir
kerk groepe is die toer leier en bus bestuurder gratis."
Copyright
2006 - Hosted
and Maintained by Dezina Web - www.dweb.co.za
|