fbpx

PAMPOENE

Ons het vir ‘n gas se 60ste verjaarsdagpartytjie pampoene versier vir die tafels.

Die kunsstudent was nog met vakansie en ons het weer Lize se kreatiwiteit ingespan om die pampoene te omtower in iets unieks …!

Hierdie week se gaste gaan verseker pampoenkoekies of -sop kry.

Volgende week wys ons vir julle die eindresultaat …

 

 

/ Blog Latest News

Share the Post

About the Author

Comments

No comment yet.